Werk Kategorie
Perseel waar werk benodig
Beskrwing

Bobaas is tans besig om 'n naaldwerkfabriek op te sit.  Kontak ons as u naaldwerk kan doen, of indien u nie kan nie, om naaldwerk opleiding te ontvang.

Tipe Werk
Stukwerk
Betaling

Betaling per afhandeling van seker gedeelte van klere vervaardiging.

Voorwaardes & Terme

Hetsy u 'n student is, of kontrakwerker, of voltydse werker by BOBAAS, ons sal 'n behoorlike kontrak sluit. As voltydse werker van Bobaas het u nog soveel meer voordele ook!

Vervoer

U eie vervoer.

Kontak Ons

  • No comments yet.
  • Add a review